“C. Louis Leipoldt – (1980)
Boggom en Voertsek het saam geswerwe
Waar die boegoe-bossies bloei
En die harde klip, deur die ys gekerwe
In die oerou tyd, nog groei.
Boggom en Voertsek het saam gesanik
In die aand teen die vollemaan:
Sluit ek my oë vandag, dan waan ek
Ek kan hulle taal verstaan.
Boggom en Voertsek het saam gesterwe,
Waar die Hantam-wêreld strek.
Daar’s niks as die storie om oor te erwe,
En niks om daaruit te trek.”
The beers are called Boggom and Voertsek.
